Soek-Soek Inkleurboek: Diere

  • Sale
  • Regular price R 80.00


Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite.  Die kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur inkleur. 

Die bladsye vol soek-en-kry-inkleurprente wemel van diere – van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ’n kroon dra.  Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!

Hierdie aktiwiteit teiken

  • Visuele voorgrond-agtergrond: om 'n prent in 'n besige agtergrond uit te soek
  • Visuele diskriminasie: om verskille en ooreenkomste raak te sien
  • Inkleurvaardighede
  • Fyn motoriek

Ouderdom

1-6 jaar