Hallo Dinosourus! Boek

  • Sale
  • Regular price R 150.00


Dis vet pret as daar ’n dinosourus by jou voordeur opdaag, maar wanneer sy maats ook kom gesig wys – al 54 van hulle – raak alles effens te veel. Hierdie speelse telboek is vol chaos en lawwigheid – en tien verskillende soorte dinosourusse.