Bou 'n Woord

  • Sale
  • Regular price R 85.00


Hierdie spelling-speletjie sal jou kind help om te leer hoe om woorde te klank en te lees.

Hierdie aktiwiteit stimuleer

  • Spelling
  • Lees

Sluit in

  • 16 spelling legkaarte, elk met stukke wat slegs in mekaar pas
  • Instruksies ingesluit

Ouderdom

5 jaar+

 

*Ook beskikbaar in Engels