Alfa-maatjies

  • Sale
  • Regular price R 85.00


Leer die letters van die alphabet ken en leer hoe hulle klink.

Hierdie aktiwiteit stimuleer

  • Taalontwikkeling
  • Klank identifisering
  • Letter identifisering

Sluit in

  • 26 houtlekaarte, elk met 2 stukke wat slegs in mekaar pas
  • Instruksies ingesluit

Ouderdom

5 jaar+

 

*Ook beskikbaar in Engels